Contact
When you feel like sharing anything that you like or dont like about my blog…
Please mail me, would love to hear what you are thinking…
Email: c (dot) l (dot) coetzee @ gmail (dot) com
Twitter: @clcoetzee
Facebook: Scaredmom’s Blog
Skype: charlotte.l.coetzee



















Charlotte, Chantal hier – ek sien jy het jou eie blog, baie mooi gedoen ek is impressed
ek sien jy praat van maintenance, ek verstaan nie, laas jaar met amandalynn se party was jy dan getroud – is julle dan besig om te skei?
Hi Chantal – Welkom in my online wereld… Hoe het yj my blog gekry? Ek en Hannes was nog nooit getroud nie, Hy is Lorelai se pa nie Amandalynn sin nie. Amandalynn se pa is maar nie in die prentjie nie – sy keuse – en betaal ook nie onderhoud nie. Ek en Hannes was deur n rowwe tyd en het onderhouds hof toe gegaan incase dinge nie uitwerk nie danhoef ek nie weer te sukkel nie.
Hey, ja toevallig toe ek op moomie gaan sien ek jy het ‘n blog
nice gedoen hoor
o ok – so julle is nog saam – just incase dinge nie werk nie het julle al die maintenance uitgesort – nogals slim hoor
ek hoor amandalynn nie meer in brakanjan nie waar is sy dan nou